INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Saturday, 26 September 2026Your free community newspaper ↗
PLATINUM BUSHVELDER

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Mabogopedi on the road to success
Schools & sport

Mabogopedi on the road to success

Regorogile – Mabogopedi Secondary School situated in Regorogile, just outside Thabazimbi, is on it’s way to become the public school it was destined to be. 

VAN TOEKA TOT NOU Laerskool Platina 
Schools & sport

VAN TOEKA TOT NOU Laerskool Platina 

Swartklip/ Northam – In 1948 moes 47 gesinne noodgedwonge hul skoolgaande kinders met die departementele skoolbus na Northam stuur, omrede daar geen skool op Swartklip was nie. 

HSBC SEVENS - DUBAI
Schools & sport

HSBC SEVENS - DUBAI

Die Blitz Bokke was uitmuntend in Dubai en wen die eerste toernooi van die reeks. Na ‘n wankelrige begin teen Kenia in hulle eerste game, het hulle staal en groot ghoenas gewys en klop die All Blacks in die finaal 15-0!

Geluk meneer Campbell!
Schools & sport

Geluk meneer Campbell!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer skoolhoof Colin Campbell het op Donderdag 21 November met Margaret Jacobs in die huwelik getree. HFM wens hulle alle geluk en voorspoed toe.

‘n Spesiale Graad 12-groep
Schools & sport

‘n Spesiale Graad 12-groep

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyers se Graad 12 leerders van 2019 het op Dinsdag 26 November hul laaste vak geskryf en uiteindelik van hul hoërskool loopbaan afskeid geneem.

SPORT RUGGA CHUNKS en so aan...
Schools & sport

SPORT RUGGA CHUNKS en so aan...

Manne en manninne,  Cheslin Kolbe se droom-seisoen duur voort. Dié klein yster is as die Speler van 2019 in die Franse top-14 aangewys

Koebaai Graad 7s! 
Schools & sport

Koebaai Graad 7s! 

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het op Woensdag 20 November afskeid geneem van die 2019 Graad 7-groep. Die dag was gevul met opgewondenheid en ‘n tikkie hartseer

HFM SE SLIMKOPPE
Schools & sport

HFM SE SLIMKOPPE

Thabazimbi – Knap gedaan aan die Alpha Wiskunde (Gevorderde Wiskunde) leerders van Hoërskool Frikkie Meyer met hulle jaareindeksamen uitslae.

KOM WEES DEEL VAN THABA SE PARKRUN
Schools & sport

KOM WEES DEEL VAN THABA SE PARKRUN

Thabazimbi – Die Thabazimbi Parkrun is ‘n weeklikse beplande 5km stap of draf roete. Parkrun is ‘n nasionale organisasie met verskeie roetes regoor Suid-Afrika. Discovery Vitality lede van 18 jaar en ouer kan 300 punte bymekaarmaak vir hul deelname.

kuns studente van Thaba vereer
Schools & sport

kuns studente van Thaba vereer

Thabazimbi – Petro’s School of Art & Gallery het op Vrydag 15 November hul jaarlikse prysuitdeling gehou.