Schools & sport

HFM SE SLIMKOPPE

29 November 2019 · Platinum Bushvelder

HFM SE SLIMKOPPE

Thabazimbi – Knap gedaan aan die Alpha Wiskunde (Gevorderde Wiskunde) leerders van Hoërskool Frikkie Meyer met hulle jaareindeksamen uitslae. Onder leiding van hul onderwyser Riekie Eloff het Adrie van Reenen, Renier Grobler, Gizelle Roach, Tiaan Peyper, Danél du Preez, ZW Pienaar, Eduara Bisschoff en Miné Lategan uitstekend gevaar.

Die Graad 10 groep, agter van links: Renier Grobler en Tiaan Peyper. Voor van links: Adrie van Reenen, juffrou Riekkie Eloff en Gizelle Roach.

Die Graad 11 groep van links: ZW Pienaar, Eduara Bisschoff, juffrou Riekkie Eloff en Danél du Preez.
Miné Lategan (links) en juffrou Riekkie Eloff.