INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

XKT skop stof in Johannesburg se oë
Schools & sport

XKT skop stof in Johannesburg se oë

Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Met nege goue, nege silwer- en agt bronsmedaljes het Thabazimbi XKT Kickboxing se atlete gewys hulle staan hul man op die kompetisievloer. Die span het op Saterdag 24 Oktober 2026 aan Battle in the

Damasa dancers step up and steal the show
Schools & sport

Damasa dancers step up and steal the show

Platinum Bushvelder newspaper | Thabazimbi – Damasa Dance School’s Elite Hip Hop group danced their way to first place at the SA Dance School Championships, proudly flying Limpopo’s flag at Lewende Woord in Centurion from 7 to 10 October 20

Groot sakke, blink oë en nuwe hengelrekords
Schools & sport

Groot sakke, blink oë en nuwe hengelrekords

Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Die lyne was styf en die opwinding groot toe Thabazimbi Hengelklub se lede op 24 en 25 Oktober 2026 hul geluk tydens ’n oornag-hengelkompetisie by ’n plaasdam beproef het. Goeie vangste en nuwe per

Bertus gooi sy gewig in vir Limpopo se derde plek
Schools & sport

Bertus gooi sy gewig in vir Limpopo se derde plek

Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Nege wedstryde en ’n derde plek – dít was die uitkoms toe Bertus Els van Hoërskool Frikkie Meyer saam met Limpopo se o.16A-jukskeispan op die baan aangetree het. Bertus is vir dié provinsiale span

Rhinos charge to Gold Cup glory!
Schools & sport

Rhinos charge to Gold Cup glory!

Platinum Bushvelder newspaper | Setaria – The Northam Rhinos Rugby Club are the 2026 Pick n Pay Gold Cup champions after a thrilling 22–20 victory over C. Steinweg College Rovers in Durban on Sunday, 25 October 2026. With the final hangi

HFM kolf hul pad na Limpopo-kroon
Schools & sport

HFM kolf hul pad na Limpopo-kroon

Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se o.15-krieketspan het die seisoen met ’n provinsiale kroon beklink nadat hulle Hoërskool Ben Viljoen in die Limpopo-krieketfinaal geklop het op Saterdag 17 Oktober 2026.

SMALL DANCERS, BIG DEDICATION
Schools & sport

SMALL DANCERS, BIG DEDICATION

Platinum Bushvelder newspaper | Thabazimbi – Hours of practice and a passion for acro dancing paid off for two young dancers from Damasa Dance School, who achieved excellent results at the Acro Fusion Dance Competition on 11 October 2026.

Daniëlle sing haar pad na Europa
Schools & sport

Daniëlle sing haar pad na Europa

Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Van die skoolbanke tot ’n internasionale verhoog! Daniëlle Fourie van Hoërskool Frikkie Meyer het met haar sangtalent een goue en twee platinumtoekennings by Talent Africa se nasionale rondte verow

Johan mik hoog en skiet sy beste!
Schools & sport

Johan mik hoog en skiet sy beste!

Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Johan Badenhorst van Hoërskool Frikkie Meyer het ’n 11de plek behaal én sy persoonlike beste geskiet tydens die SA Luggeweerskietkampioenskappe, wat van 26 September tot 1 Oktober 2026 in Bloemfontein plaasgevind het. Die nasionale byeenkoms bring jong skuts van regoor die land bymekaar, waar konsentrasie en presisie die deurslag gee. ’n Trotse prestasie vir Johan en sy skool!

Van Thabazimbi tot Italië
Schools & sport

Van Thabazimbi tot Italië

Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Om Suid-Afrika se kleure te dra, is ’n besondere prestasie. Vir die jong Xander Pretorius het dié eer onlangs ’n werklikheid geword toe hy aan die WAKO-jeugwêreldkampioenskappe vir skopboks in Italië deelgeneem het. Die kampioenskappe het van 18 tot 27 September 2026 in Jesolo plaasgevind en jong skopboksers van regoor die wêreld byeengebring.

Rhinos outmuscle Wolves to reach Gold Cup quarter-finals
Schools & sport

Rhinos outmuscle Wolves to reach Gold Cup quarter-finals

Platinum Bushvelder newspaper | Northam – The Northam Rhinos kept their Gold Cup campaign charging ahead with a 42–24 victory over the Northam Wolves at Bushveld Park, Setaria, on Saturday 3 October 2026.