Schools & sport

Koebaai Graad 7s! 

29 November 2019 · Platinum Bushvelder

Koebaai Graad 7s! 

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het op Woensdag 20 November afskeid geneem van die 2019 Graad 7-groep. Die dag was gevul met opgewondenheid en ‘n tikkie hartseer. Ballonne is vrygelaat om die dag te vier. 
Mag julle ‘n wonderlike toekoms hê en van krag tot krag groei.

Laerskool Thabazimbi se Graad 7-groep het ballonne vrygelaat om hulle laaste dag te vier.