Schools & sport

Thabazimbi GholfKlub sluit 2019 af MET ‘N BANG

13 December 2019 · Platinum Bushvelder

Thabazimbi GholfKlub sluit 2019 af MET ‘N BANG

Thabazimbi – Thabazimbi Gholfklub het op Saterdag 30 November hul jaar-afsluiting gehou. In ‘n onderhoud met Platinum Bushve

Lede van Thabazimbi Gholfklub het vet pret gehad tydens die afsluiting.

lder het Thabazimbi Gholfklub voorsitter Esmé Behrens gesê: “Baie dankie aan almal se ondersteuning in 2019. Ons sien uit om almal weer in 2020 te sien.”