kuns studente van Thaba vereer

Thabazimbi – Petro’s School of Art & Gallery het op Vrydag 15 November hul jaarlikse prysuitdeling gehou.
Aldus Petro van der Merwe: “Baie dankie aan elke leerder en ouer vir hul toewyding deur die jaar.
Dit is vir my fantasties om soveel talent hier in Thabazimbi te sien en ek is dankbaar vir die geleentheid om dit te help ontwikkel.”
