
HFM matrieks ondersoek hul paaie vorentoe
Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se Graad 12 leerders het op Donderdag 9 Februarie die geleentheid geniet om hul toekomskeuses te ondersoek by HFM se loopbaanskou.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se Graad 12 leerders het op Donderdag 9 Februarie die geleentheid geniet om hul toekomskeuses te ondersoek by HFM se loopbaanskou.

The exam season is in full swing, and the pressure is on learners to do great.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer het met trots op Vrydag 3 Februarie 2023 aangekondig dat van hul Graad 12 onderwysers benoem is as beste Graad 12 vakpersoneel vir 2022 in die Waterberg distrik. Baie geluk aan die volgende onderwysers:

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se onnies, Me. Adeleen Buys, Me. Amanda Putter, en Me. Inge Kruger het gedurende die naweek van Vrydag 27 Januarie en Saterdag 28 Januarie 2023 die ATKV-debatkursus bygewoon. HFM sien uit na hul nuwe idees vir debat.

Thabazimbi/ Brits – Baie geluk aan al die atlete wat Vrydag 27 Januarie 2023 teen Brits Hoërskool presteer het. Welgedaan aan die volgende atlete wat 800 en meer ABSA punte behaal het:

Makoppa/ Thabazimbi – Laerskool Van Wykskraal is ‘n Afrikaanse laerskool ongeveer 40 km buite Thabazimbi op Makoppa.

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi atlete het Saterdag 28 Januarie 2023 aan hul atletiek kringbyeenkoms deelgeneem, en 11 ander skole het ook kom deelneem.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer het verskeie talente van 2022 by hul lourierfunksie toekenning gegee op Vrydag 27 Januarie 2023.

SA – Striker Judas Moseamedi signed a six-month contract with the Limpopo-based team Marumo Gallants on Wednesday 18 January 2023.

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi was trots om hul nuutste hokkie uitblinkers aan te kondig op Woensdag 18 Januarie 2023.

Thabazimbi – Die opwinding vir die seisoen se interhoër het amptelik afgeskop op Dinsdag 24 Januarie 2023 toe Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) hul interhoërdirigente met trots aangekondig het.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Donderdag 19 Januarie 2023 die matriekklas van 2022 se 100% slaagsyfer aangekondig.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →