Schools & sport

‘n Warm Kringbyeenkoms

4 February 2023 · Platinum Bushvelder

‘n Warm Kringbyeenkoms

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi atlete het Saterdag 28 Januarie 2023 aan hul atletiek kringbyeenkoms deelgeneem, en 11 ander skole het ook kom deelneem. 


Laerskool Thabazimbi het ‘n totaal van 56 goud, 56 silwer, en 42 brons in die sak gesit. Baie geluk aan die leerlinge wat ten spyte van die hitte hul 100% gebring het.

Atlete oefen nou vir die streeksbyeenkoms wat by Bela-Bela op Vrydag 17 Februarie sal plaasvind.

 

Laerskool Thaba vat 154 medaljes by kringbyeenkoms.

#FosteringASenseOfCommunity