HFM onderwysers geniet ‘n lekker debat

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se onnies, Me. Adeleen Buys, Me. Amanda Putter, en Me. Inge Kruger het gedurende die naweek van Vrydag 27 Januarie en Saterdag 28 Januarie 2023 die ATKV-debatkursus bygewoon. HFM sien uit na hul nuwe idees vir debat.
