Schools & sport

HFM lourierfunksie 2022/2023

4 February 2023 · Platinum Bushvelder

HFM lourierfunksie 2022/2023

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer het verskeie talente van 2022 by hul lourierfunksie toekenning gegee op Vrydag 27 Januarie 2023.

Baie geluk aan die volgende leerders wat uitgestaan het in hul roepings: 


Luiperdleerling van die jaar - Cara Pieterse
Redenaar van die jaar - Nickie Lintvelt
Uitvoerende kunste beste leerling van die jaar - Kayla du Bruyn
Toneelspeler van die jaar - Kadin Soared
Kultuurleerling van die jaar - Lieselotte Smit
Atleet van die jaar - Cara Pieterse
Boogskutter van die jaar - Maya Broekhuizen 
Gimnas van die jaar - Wihan Pretorius 
Hokkiespeler van die jaar - Lené Lategan
Gholfspeler van die jaar - Janike van der Merwe
Jukskeispeler van die jaar - Werner Burger
Krieketspeler van die jaar - Carli Botha 
Netbalspeler van die jaar - Patricia Forster
Rugbyspeler van die jaar - HJ Janse van Rensburg 
Swemmer van die jaar - Tristan Brits
Sportdogter van die jaar - Lené Lategan 
Sportseun van die jaar - HJ Janse van Rensburg 
Duxleerling van die jaar - Magdelyn van Heerden
Algehele lourierleerling - HJ Janse van Rensburg

Toekennings is oorhandig vir verskeie talente. 
Toekennings is oorhandig vir verskeie talente. 

#FosteringASenseOfCommunity