Schools & sport

HFM spog met 100% slaagsyfer! 

31 January 2023 · Platinum Bushvelder

HFM spog met 100% slaagsyfer! 

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Donderdag 19 Januarie 2023 die matriekklas van 2022 se 100% slaagsyfer aangekondig.

Platinum Bushvelder wens die klas baie geluk; mag elke matrikulant se pad vorentoe baie sukses bring!

#FosteringASenseOfCommunity