Schools & sport

HFM SE INTERHOËRDIRIGENTE AANGEKONDIG!

31 January 2023 · Platinum Bushvelder

HFM SE INTERHOËRDIRIGENTE AANGEKONDIG!

Thabazimbi – Die opwinding vir die seisoen se interhoër het amptelik afgeskop op Dinsdag 24 Januarie 2023 toe Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) hul interhoërdirigente met trots aangekondig het.

Baie geluk aan die volgende seuns en dogters, ons weet julle gaan voorvat op die paviljoen;

  • Dylan Wagenaar
  • Cecilia Radio
  • Viljoen
  • Cornel Riekert
  • Annelise Slabbert
  • Henry Lynn
  • Zanelle Lottery
  • Zander Fouche
  • Anina Swardt
  • Joshua Beer
  • Carla Barnard
  • Dewald Oberholzer
HFM se nuut verkose interhoërdirigente.

#FosteringASenseOfCommunity