HFM matrieks ondersoek hul paaie vorentoe

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se Graad 12 leerders het op Donderdag 9 Februarie die geleentheid geniet om hul toekomskeuses te ondersoek by HFM se loopbaanskou.
Baie dankie aan die verskeie instansies wat HFM se matrikulante besoek het:
- CTU Training Solutions
- Isa Carstens Academy
- AROS
- Inscape
- Universiteit van Pretoria
- Akademia
- Universiteit van Johannesburg
- Eduvos SA
- Kovsies
- OVC - Work Study Travel
- Belgium Campus
- Universiteit van Noordwes
- Sol-Tech
#FosteringASenseOfCommunity
