
HFM SKITTER
Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se klas van 2017 se graad 12 leerlinge het puik presteer.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se klas van 2017 se graad 12 leerlinge het puik presteer.

Fuel prices are set for month-end decreases according to the Automobile Association (AA).

Thabazimbi – Located at the foot of the Ysterberg in the bushveld, Mediclinic Thabazimbi services the surrounding farming and mining communities. Due to increasing patient volumes, ageing architecture and the inability to expand on current premises, the decision was made early in 2016 to secure new premises for Mediclinic Thabazimbi.

Thabazimbi – Dis weer slangbyt seisoen en die bosveld wemel met ‘n groot verskeidenheid giftige slange.

Northam – Dit is met leedwese dat ons die afsterwe van Derik de Jager met u deel. De Jager is oorlede na ‘n tragiese motorongeluk op Saterdag, 16 Desember in Northam.

Northam – The Women’s Agricultural Union (WAU) Northam-branch, also known as VLU (Vroue Landbou Unie), visited the Northam police on Friday, 15 December 2017.

Thabazimbi – Dis weer dáárdie tyd van die jaar! Mense regoor die wêreld koop geskenkies vir hul geliefdes en trek dit oor met die grootste liefde.... maar menige mense het nie altyd ‘n kansie om hul geskenke sorgvuldig toe te draai nie.

Thabazimbi/ Northam – Soos wat 2017 sy laaste stoom afblaas en ons asem skep voor die nuwe jaar, wil ons hier by die Platinum Bushvelder koerant graag ‘n oomblik vat om die jaar te bepeins.

Thabazimbi – Daar was geen keer aan mammas, pappas, oumas en oupas se trane van geluk, toe die jongklomp van Spitskop Special Needs School hul opvoerings gelewer het nie! Díe spesiale dag was hul jaarlikse konsert gehou by die Hervormde Kerk op Donderdag, 23 November.

Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum versoek dat alle rolspelers in die rooivleisbedryf dringend ‘n aktiewe rol begin speel om veediefstal te bekamp en die algemene publiek word versoek om veeboere by te staan in die stryd teen veediefstal.

Northam – Northam Platinum Mine is proud to have sponsored R760 000 towards relieving the burden of overcrowded classrooms for educators and learners at Chrome Mine Primary School, which is situated in the Smash Block community of the Thabazimbi Local Municipality.

Thabazimbi – Sowat 21 opgewonde gesiggies aan die Petro’s School of Art and Gallery kunsskool in Thabazimbi is beloon vir hul harde werk deur die jaar.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →