
A Lo Ha atletiek
Thabazimbi – A Lo Ha Keiki Kleuterskool het groot pret gehad op 2 Maart tydens hul atletiekdag.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – A Lo Ha Keiki Kleuterskool het groot pret gehad op 2 Maart tydens hul atletiekdag.

Thabazimbi – Studente van die University of South Dakota in die Verenigde State van Amerika het op 4 Maart ‘n draai in Thabazimbi kom maak om meer te leer oor hoe die boere in Suid-Afrika te werk gaan.

Northam – As the Thabazimbi Local Municipality (TLM) reached the halfway mark of the 2019 Integrated Development Planning (IDP) and budget process, mayor John Michael Fischer and his team brace themselves for a further week of vigorous public participation meetings.

Nylstroom – Die Heritage Protection Group (HPG), ‘n nie-winsgewende organisasie, wie se parate manne en manninne gewillig hul waardevolle tyd opoffer en soms hul lewens op die spel plaas om ‘n ander te red, hou ‘n byeenkoms.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Vrydag 1 Maart hul jaarlikse swem interhuis gehou. Tydens die geleentheid het die wit, rooi en blou spanne teen mekaar meegeding vir die titel.

Limpopo – The South African Police Service (SAPS) in Limpopo are hard at work through joint intelligence-led operations to eradicate the mushrooming of drug abuse in several areas of the province.

Thabazimbi – The Thabazimbi Local Municipality’s (TLM) 2019/2020 integrated development plan (IDP) public participation meetings kicked off on a high note on Saturday, 16 February, with residents showing a clear indication of what they expect from their municipality.

Brits – Serial rapist Johannes Nengwekhulu was sentenced to 75 years behind bars on Monday, 18 February by the Brits Magistrates’ Court.

Thabazimbi – Jou ‘honde-kind’ kan die lewe van iemand anders se troeteldier red! Maak van hom of haar ‘n bloedskenker en ‘n held.

Thabazimbi – Die land was tot stilstand geruk toe ‘n loopbrug by Hoërskool Driehoek ineengestort het op 1 Februarie en die lewens van vier leerders geëis het.

Northam/ Dwaalboom – Dominee Petri van Rooyen van die Nederduits Hervormde Kerk en sy gesin, verlaat die bosveld vir groener weivelde oorkant die waters.

Thabazimbi – Die gemeenskap van Thabazimbi het op Maandag 11 Februarie saamgespan en hand bygesit om die Thabazimbi Begraafplaas op te ruim en skoon te maak, nadat die gras en bosse die oorhand begin kry het.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →