Headlines

A Lo Ha  atletiek

15 March 2019 · Platinum Bushvelder

A Lo Ha 
atletiek

Thabazimbi – A Lo Ha Keiki Kleuterskool het groot pret gehad op 2 Maart tydens hul atletiekdag.

Daar was ‘n verskeidenheid aktiwiteite om aan deel te neem soos spiesgooi, gewigstoot, naloop en fietswedrenne.


Mammas en pappas het die geleentheid gehad om met hulle atletiek talente te spog tydens die Mommy en Daddy race. Die Mommy race is gewen deur die Panda-klas en die Daddy race deur die Kameelperd-klas.

Die jong klomp het hulle harte uitgehardloop.
Reg vir die fiets wedren! 
Die pappas skitter op die atletiekbaan tydens die Daddy race.