INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

2019 CURRIEBEKER 
Schools & sport

2019 CURRIEBEKER 

Bulle vs Cheetahs Op Fort Loftus vreet ons bulle maar toe weer van die gras af en kry ‘n vieslike pakslae by die Vrystaters en verloor 27-43 ou grote. Die Blikore het weliswaar goed gelyk en kan dalk weer die beker Bloem toe vat as hulle so voortbou. 

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 
Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

Thabazimbi – Om twee dae na mekaar duiwe van twee wedvlugte terug te ontvang by die huis was baie moeilik – aangesien die Vrydag ‘n normale werksdag was. 

Mnr Campbell vier 10 jaar by HFM
Schools & sport

Mnr Campbell vier 10 jaar by HFM

Thabazimbi – In 2009 het meneer Collin Campbell, Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se skoolhoof trots die drumpel van die skool ingetree. Tien jaar later is mnr Campbell ‘n reuse steunpilaar vir HFM en die gemeenskap. 

2019 CURRIEBEKER
Schools & sport

2019 CURRIEBEKER

Haaie vs Griekwas Sommer met die afskop in vanjaar se kompetisie val die 2018 kampioenspan vas in Durban ou grote. Die diamantboere van Kimberley lewer ‘n yslike opskudding en klop die Durbaniete 37-13.

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 
Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

Thabazimbi – Baie geluk aan die wenners van die afgelope wedvlug vanaf Theunissen. Die afstand van gemiddeld 400km is onderskeidelik gewen deur AD Erasmus & Seun op die jaaroud en Pieter Ferreira op die ope-afdeling. 

Thabazimbi Hengelklub gaan GROOT
Schools & sport

Thabazimbi Hengelklub gaan GROOT

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub het op Saterdag 15 Julie hul maandelikse kompetisie gehad by die Northam konsentrator. Ondanks die koue weer het die hengelaars ‘n paar mooi visse geland. 

Thabazimbi Wedvlug Duiwe
Schools & sport

Thabazimbi Wedvlug Duiwe

Thabazimbi – Daar sal seker eendag ‘n week aanbreek waar Amandelbult nie met die louere wegstap nie, maar die refrein is steeds Amandelbult vir Wolmaransstad. Die duiwe het een-een by die huis aangekom en teen laatmiddag was daar net ‘n paar jaaroud duiwe nie in hulle hokke nie.

Hfm Skiet n Kolskoot
Schools & sport

Hfm Skiet n Kolskoot

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het vanjaar sewe leerders gehad wat deelgeneem het aan die African Regional Field Archery Championships (ARFAC) in Zambië van 28 Junie tot 3 Julie. Die was die moeilikste baan waarop hulle tot dusvêr geskiet het, nietemin het die leerders puik presteer. 

Curriebeker 2019
Schools & sport

Curriebeker 2019

Die Curriebeker skop eerskomende naweek af. Baie nuwe gesigte sal gesien word in vanjaar se reeks met horde gereelde spelers wat oorsese weivelde sal betree. Die Haaie is die verdedigende kampioenne en sal moet uithaal en wys om die beker in Durban te hou.

Super Finaal
Schools & sport

Super Finaal

Crusaders vs Jaguares In Christchurch klop die Saders die Jaguares 19-3 om as die 2019 Super kampioenspan gekroon te word – maar maklik was dit nie ou grote!

Northam Rhinos Host and Win 2019 SAMSA Rugby Tournament
Schools & sport

Northam Rhinos Host and Win 2019 SAMSA Rugby Tournament

Northam – Northam Platinum’s rugby team, the unstoppable Rhinos, once again raised the company flag high, claiming the 2019 South Africa Mining Sports Association (SAMSA) Rugby Tournament Cup when they hosted the games at Setaria Sports Grounds from Wednesday 3 July to Friday 5 July.

LOCAL SOCCER CLUB SHINES IN PORT ELIZABETH
Schools & sport

LOCAL SOCCER CLUB SHINES IN PORT ELIZABETH

Northam – Local football club, Rens Galactico’s, made the Northam community proud when they competed against three other teams in a tournament hosted in Port Elizabeth from Friday 28 to Sunday 30 June.