Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

26 July 2019 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

Thabazimbi – Om twee dae na mekaar duiwe van twee wedvlugte terug te ontvang by die huis was baie moeilik – aangesien die Vrydag ‘n normale werksdag was. 


Die duiwe het weer vir groot opwinding gesorg en op albei wedvlugte vroeër gearriveer as wat die meeste duiweboere verwag het.

Baie geluk aan Sakpas Kaste (GvR) met sy wen vanaf Hopetown en aan Aziscor (SB) met die vinnigste spoed wat nog aangeteken is vanjaar, vanaf Wolmaransstad. 


Saterdag klok die spanne weer soos normaal; ‘n jaaroud wedvlug en ‘n opewedvlug vanaf Bloemfontein. Hiermee die uitslae: 

HOPETOWN JO: Aantal duiwe: 90│Wenspoed: 1549.6009mpm│Afstand: 645.822km

 

  • Sakpas Kaste (GvR) 1, 4, 7, 8, 10, 14, 19, 28, 32
  • Pieter Ferreira 2, 12, 24, 27, 33, 35
  • Aziscore (Sb) 3, 5, 18, 22, 23, 29, 30, 38, 40
  • Dust-A-Side (Nvdw) 6, 9, 16, 34, 36, 37, 39
  • Ad Erasmus & Seun 11, 13, 21, 25
  • Wap Hydenrych 15, 17, 20, 26, 31

WOLMARANSTAD 2 OPE: Aantal duiwe: 90│Wenspoed: 2057.0464 mpm│Afstand: 322.922 km

 

  • Aziscore (Sb) 1, 12, 17, 20, 28, 37
  • Sakpas Kaste (GvR) 2, 9, 13, 18, 24, 25, 29, 34, 35
  • Dust-A-Side (Nvdw) 3, 6, 10, 21, 22, 26, 27
  • Pieter Ferreira 4, 7, 8, 14, 15, 19, 31
  • Ad Erasmus & Seun 5, 23, 36, 38, 39, 40
  • Wap Hydenrych 11, 16, 30, 32, 33

KLUB KAMPIOENNE

 

  1. Pieter Ferreira 571
  2. Ad Ersamus & Seun 554
  3. Dust -A-Side520
  4. Aziscore 471 
  5. Sakpas Kaste 459
  6. Wap Hydenrych 437
  7. Sakkie Prins 429
  8. Damien Harrington 61