Thabazimbi Hengelklub gaan GROOT

Thabazimbi – Die Thabazimbi Hengelklub het op Saterdag 15 Julie hul maandelikse kompetisie gehad by die Northam konsentrator. Ondanks die koue weer het die hengelaars ‘n paar mooi visse geland.
Wenners is bepaal deur die swaarste sakke wat ingeweeg is.
Die volgende kompetisie sal ‘n oornag-kompetisie wees van 31 Augustus tot 1 September – weer by Northam konsentrator. Vir meer inligting skakel die voorsitter Tommy Swanepoel op 084 532 9908.
Knap gedaan aan die volgende wenners:
Cubs
- Eerste - Lihanke Raath
- Tweede - Joe Kloppers
Penkoppe
- Eerste - Ewald Botha
- Tweede - Nathan Murray
- Derde - Ruben Venter
Dogters
- Eerste - Anchenay Loots
- Tweede - Marzelle Dercksen
- Derde - Marijuze Parau
Juniors
- Eerste - Dylan Nortier
- Tweede - Tiaan Swanepoel
- Derde - Christo du Plessis
Dames
- Eerste - Desiree Vorster
- Tweede - Mikayla Tullues
- Derde - Annelize Viljoen
Meesters
- Eerste - Koos Viljoen
- Tweede - Johann Schoeman
- Derde - Jan Bender
Seniors
- Eerste - Piet Bezuidenhout
- Tweede - Tommy Swanepoel
- Derde - Hans Maritz
