Thabazimbi Wedvlug Duiwe

Thabazimbi – Daar sal seker eendag ‘n week aanbreek waar Amandelbult nie met die louere wegstap nie, maar die refrein is steeds Amandelbult vir Wolmaransstad. Die duiwe het een-een by die huis aangekom en teen laatmiddag was daar net ‘n paar jaaroud duiwe nie in hulle hokke nie.
Dit was ‘n goeie wedvlug en almal het sommer nuwe durf vir die Theunissen wedvlug van 13 Julie wat voorlê.
Hiermee die uitslae:
WOLMARANSTAD JO: Aantal duiwe: 90 | Wenspoed: 1302.8349mpm | Afstand: 293.051km
Pieter Ferreira 1, 9, 10, 24, 34
Ad Erasmus & Seun 2, 3, 4, 5, 6, 11, 22, 28, 29, 33
Sakpas Kaste (GvR) 7, 8, 16, 21, 27, 35, 38, 40
Dust-A-Side (Nvdw) 12, 19, 20, 23, 26, 32, 37
Aziscore (Sb) 13, 15, 18, 30, 36
Wap Hydenrych 14, 17, 25, 31, 39
WOLMARANSTAD OPE: Aantal duiwe: 90 | Wenspoed: 1309.1400mpm | Afstand: 293.051km
Pieter Ferreira 1, 6, 7, 14, 18, 28, 31, 38, 40
Ad Erasmus & Seun 2, 3, 4, 19, 21, 29, 30, 32
Dust-A-Side (Nvdw) 5, 11, 12, 15, 16, 17, 37
Sakpas Kaste (GvR) 8, 13, 20, 22, 23, 33, 34, 39
Aziscore (Sb) 9, 24, 27, 35
Wap Hydenrych 10, 25, 26, 36
KLUB KAMPIOENNE
Pieter Ferreira 418
Ad Ersamus & Seun 409
Dust -A-Side 379
Sakkie Prins 357
Aziscore 339
Sakpas Kaste 315
Wap Hydenrych 314
Damien Harrington 61
