
Kunstige Koedoeskop!
Koedoeskop – Talentvolle leerders van Laerskool Koedoeskop was gekies om deel te neem aan die Youth Festival by die Staatsteater in Pretoria van 23 Julie tot 28 Augustus.

Local voices. Real stories. A community connected.

Koedoeskop – Talentvolle leerders van Laerskool Koedoeskop was gekies om deel te neem aan die Youth Festival by die Staatsteater in Pretoria van 23 Julie tot 28 Augustus.

Thabazimbi – Die laaste wedvlug van die 2019 vlugseisoen was ‘n harde een! Met ‘n noordwestewind het die duiwe vêr gedraai en teen laatmiddag was baie van wedvlug-B se duiwe nog nie tuis nie.

SA vs NZ Duisende Suid-Afrikaners se harte is vir eers gebreek na die 23-13 nederlaag teen die All Blacks in hulle eerste groep-wedstryd in Jokohama.

En so verskuif miljoene rugga ondersteuners se fokus na die Ooste vir die afskop Vrydag in Japan van die 2019 Wêreldbeker toernooi. Die tyd vir mooipraat is verby, honderde ure se voorbereiding en opoffering deur afrigters en spelers is wat nou tel.

Thabazimbi – Die afgelope naweek was bloedwarm, maar tot die bittereinders het die duiwe weereens hul staal gewys.

Thabazimbi – Die Thabazimbi Posduifklub bied op Saterdag 5 Oktober ‘n gholfdag aan en beloof om ‘n dag vol pret en plesier te wees.

Koedoeskop – Laerskool Koedoeskop se eerste hokkiespan het uitgeblink tydens die Limpopo uitspele op 14 September in Tzaneen.

Thabazimbi – Die kookwater hokkiespan van Laerskool Thabazimbi het die afgelope naweek die skool se naam hoog gehou tydens die Limpopo uitspele

Koedoeskop – Die leerders van Laerskool Koedoeskop het vanaf Dinsdag 10 September tot Donderdag 12 September ‘n bobaas revue aangebied.

Thabazimbi – Die Musica Con Gracia groep, onder leiding van Alta Eloff, het puik uitslae behaal tydens die Eisteddfod by Laerskool Thabazimbi op Vrydag 23 Augustus.

Thabazimbi – Leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het uitstekend gevaar tydens die Eisteddfod op Vrydag 23 Augustus.

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi se revue-groep, wat bestaan uit 41 leerders, het op 17 Augustus vir die eerste keer deelgeneem aan die Bosveld Interlaer in Warmbad en wen die kompetisie met ‘n A++ simbool.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →