Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

27 September 2019 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Die laaste wedvlug van die 2019 vlugseisoen was ‘n harde een! Met ‘n noordwestewind het die duiwe vêr gedraai en teen laatmiddag was baie van wedvlug-B se duiwe nog nie tuis nie. 


Die weer was warm en die boere het lank gewag maar soos altyd, het hierdie onverskrokke voëls, weer huistoe gekom. 


Die laaste wedvlugte word gewen deur Aziscore (Sb) vir wedvlug-A met 14 minute, en wedvlug-B deur Dust-A-Side (Nvdw) met 4 minute. Baie geluk en knapgedaan julle!


Hiermee die uitslae:
VIRGINIA OPE A: Aantal duiwe: 60│Wenspoed: 1088.1090mpm│Afstand: 396.652km

  • Aziscore (Sb) 1, 26, 32, 34, 35, 40
  • Ad Erasmus & Seun 2, 5, 9, 10, 12, 15, 21, 22, 24, 25, 30
  • Sakpas Kaste (Gvr) 3, 8, 16, 18, 28, 31, 37
  • Pieter Ferreira 6, 11, 13, 17, 19, 20
  • Dust-A-Side (Nvdw) 7, 14, 27, 29, 33, 36, 38, 39

VIRGINIA OPE B: Aantal duiwe: 60│Wenspoed: 1011.6015mpm│Afstand: 395.199km

  • Dust-A-Side (Nvdw) 1, 15, 19, 24
  • Ad Erasmus & Seun 2, 3, 7, 13, 16, 17, 22, 23
  • Pieter Ferreira 4, 10, 11, 20
  • Sakpas Kaste (Gvr) 5, 6, 8, 9, 12, 18, 21, 25, 26
  • Aziscore (Sb) 14

KLUB KAMPIOENNE

  1. Pieter Ferreira 1241
  2. Ad Ersamus & Seun 1214
  3. Dust-A-Side (Nvdw) 1170 
  4. Sakpas Kaste 1068
  5. Aziscore (Sb) 1000
  6. Sakkie Prins 771
  7. Wap Hydenrych 733
  8. Damien Harrington 61

** Baie geluk Pieter Ferreira, die 2019 klubkampioen van Thabazimbi Posduifklub!