Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

20 September 2019 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Die afgelope naweek was bloedwarm, maar tot die bittereinders het die duiwe weereens hul staal gewys. 


Christiana se eerste wedvlug is gewen deur Sakpas Kaste (Gvr) en Pieter Ferreira het die tweede wedvlug ingepalm. Vir die tweede naweek in ‘n ry het hiérdie twee die nommer een posisies behou. Baie geluk! Daar was nie een duif wat teleurgestel het nie – of hulle nou laat was of nie.  
Hiermee die uitslae:


CHRISTIANA 2 OPE A: Aantal duiwe: 60│Wenspoed: 1311.7122mpm│Afstand: 430.176km

  • Sakpas Kaste (Gvr) 1, 4, 9, 11, 19, 29, 35, 37
  • Dust-A-Side (Nvdw) 2, 10, 13, 18, 23, 30, 39
  • Aziscore (Sb) 3, 5, 6, 24, 25, 26, 32, 36, 38
  • Pieter Ferreira 7, 15, 16, 21, 22, 27, 33, 34
  • Ad Erasmus & Seun 8, 12, 14, 17, 20, 28, 31

CHRISTIANA 2 OPE B: Aantal duiwe: 60│Wenspoed: 1287.6527mpm│Afstand: : 402.370km

  • Pieter Ferreira 1, 10, 13, 14, 20, 21, 25, 26, 27
  • Ad Erasmus & Seun 2, 3, 4, 5, 9, 12, 15, 16, 18, 31
  • Dust-A-Side (Nvdw) 6, 7, 8, 17, 22, 32, 33, 38
  • Sakpas Kaste (Gvr) 11, 19, 29, 30, 34, 36, 37
  • Aziscore (Sb) 23, 24, 28, 35

KLUB KAMPIOENNE

  1. Pieter Ferreira 1169
  2. Ad Erasmus & Seun 1136
  3. Dust-A-Side (Nvdw) 1093 
  4. Sakpas Kaste 994
  5. Aziscore (Sb) 933
  6. Sakkie Prins 771
  7. Wap Hydenrych 733
  8. Damien Harrington 61