Schools & sport

  Knap gedaan Laerskool Koedoeskop! 

20 September 2019 · Platinum Bushvelder

 

Knap gedaan
Laerskool Koedoeskop! 

Koedoeskop – Laerskool Koedoeskop se eerste hokkiespan het uitgeblink tydens die Limpopo uitspele op 14 September in Tzaneen.

Die meisies het as Limpopo wenners uit die stryd getree na hulle wen teen Laerskool Mariepskop in die finaal. 

Laerskool Koedoeskop se eerste hokkiespan. 
Laerskool Koedoeskop se eerste hokkiespan.