
RUGGA CHUNKS en so aan...
Manne en manninne, Een Engelse mannetjie skop toe gaai en bank ‘n skamele R31.2m deur die Nedbank Ope by Sun City te wen... Die SA spelers kon seker nie vir Rassie in die hande kry vir die doepa om ‘n bleekbeen raak te ry nie want ai, hulle speel seker nóú nog en die weer is juis nie lekker nie.









