Schools & sport

LAERSKOOL THABAZIMBI TOEKENNINGSFUNKSIE

15 November 2019 · Platinum Bushvelder

LAERSKOOL THABAZIMBI TOEKENNINGSFUNKSIE

Thabazimbi – Baie geluk aan elke leerder wat Woensdag 6 November ‘n toekenning ontvang het by Laerskool Thabazimbi se jaarlikse toekenningsfunksie. Hiermee die hoof toekennings:


Ererol, akademies
Christelle van Dyk, Melanie Robbertse, Hanno du Toit, Christoff Marx, Luan Ras, Anene Muller, Chanel Parsons, Ivon Keyser, Dino Fernandes, Niché Röhrs, Andries Venter, Nickie Lintvelt, Leané van der Byl, Qizelle Kruger, Carla Coetzee, Cara Kotze, en Dimion Visser.
Kultuur toekennings

  • Redenaarsafdeling - Milan Stander
  • Drama afdeling - grondslagfase - Odelia van der Nest
  • Drama afdeling - intermediêre fase - Taryn Stander
  • Drama afdeling - senior fase - Melanie Robberts
  • Drama afdeling - senior fase - Dino Fernandes
  • Musiek afdeling - grondslag fase - Leané Thuynsma
  • Musiek afdeling - intermediêre fase - Lize Venter
  • Musiek afdeling - senior fase - Christoff Marx

Sport toekennings

  • Atleet van die jaar - HJ Koekemoer
  • Netbalspeelster van die jaar - Dimion Visser
  • Rugbyspeler van die jaar - Liam Santos
  • Krieketspeler van die jaar - Marcus de Aguiar
  • Hokkiespeelster van die jaar- Carla Coetzee

Beste vordering

  • Graad ses - Lean la Grange
  • Graad sewe - Ruan du Toit

Hoogste Akademiese Gemiddeld Gr 4 - 6

  • Graad vier - Taryn Stander
  • Graad vyf - Lize Venter
  • Graad ses - Ami White

Qizelle Kruger is ook aangewys as dux leerder en het saam met Niché Röhrs ‘n toekenning ontvang vir sewe jaar getroue skoolbesoek.

Qizelle Kruger is as dux leerling aangewys.
Leerders wat op die ererol geplaas is.