HFM kan dans!

Thabazimbi – Baie geluk aan William Niemand van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) wat op Vrydag 25 Oktober ‘n tweede plek behaal het in die hip-hop kategorie vir 16 tot 18 jaar by die SA Dance School Championships in Centurion.