
Van toeka tot nou… JF VAN GRAAN PROKUREURS
Thabazimbi – In die 1940’s het Thabazimbi ‘n populasie ontploffing ervaar.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – In die 1940’s het Thabazimbi ‘n populasie ontploffing ervaar.

Fuel data for May is showing a listless fuel price picture. This is according to the unaudited mid-month fuel price data released by the Central Energy Fund.

Bella-Bella – Ecological Defence Group (EDGE) in collaboration with professional skydiver and Red Bull athlete, Jeff Provenzano, took endangered species day to new heights on Sunday 19 May when Jeff jumped out of a hot air balloon in the support of rhino conservation.

There has been a worrying spike in the number of dog poisoning incidents across our Fidelity ADT footprint recently, and dog owners are advised to be cautious and take note of these life saving tips for their beloved animals.

Thabazimbi – Die uitdunne vir Mej Thabazimbi op Vrydag 10 Mei was weereens ‘n glansgeleentheid! Dertig pragtige meisies het ingeskryf vir die kompetisie en hulle het omtrent uitgehaal en gewys.

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam-tak het op 15 Mei met hul maandelikse vergadering met FAK liedjies, Noot-vir-Noot gespeel.

Strewe – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe-tak het op 6 en 7 Mei die jaarlikse kongres te Weesgerus, Modimolle bygewoon.

Thabazimbi – Kevin Leo sal op 1 Junie gaste bekoor by die KunsteGrot met ‘n Italiaanse aand. Bring gerus die familie en kom luister – en sing – saam!

Northam – Adri Serfontein het op 1 Maart die leisels as bestuurderes by Obaro Northam oorgeneem. “Dit is vir my ‘n wonderlike voorreg! Ek is al vir twee jaar deel van die Obaro-wenspan hier op Northam.

Thabazimbi – Thabazimbi se dorpstatus het eers gevolg na meer as ‘n jaar se briewewisseling en onderhandelinge met die kantoor van die administrateur.

Northam – Op 10 Mei het Northam ‘n geliefde eggenoot, ma, ouma, oumagrootjie en steunpilaar van die gemeenskap aan die dood afgestaan.

Thabazimbi – Tina du Preez is in 1918 gebore en sal in Augustus vanjaar haar 101ste verjaardag vier. Platinum Bushvelder het gaan aanklop by Tina om van haar wyshede te deel.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →