
‘Jail a Bail’ fondswerwing ‘n reuse sukses!
Thabazimbi – In ‘n innoverende poging om fondse in te samel, het Laerskool Thabazimbi se Graad 7 groep en leiers ‘n unieke fondsinsamelingsprojek, bekend as ‘Jail a Bail’, op Woensdag 14 Februarie 2024, van stapel gestuur.












