
Hope talent by Laerskool Thabazimbi
Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het op Woensdag 7 November hulle jaarlikse toekenningsaand gehou.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het op Woensdag 7 November hulle jaarlikse toekenningsaand gehou.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se rugbyspanne het ‘n besonderse jaar gehad. Vier spanne het in die Limpopo finale gespeel waarvan drie spanne die liga wen.

Thabazimbi – Lede van Originals Thabazimbi, Originals Brits, Ghost Riders, Skull True Bloods, DV en die Roadhogs het op 27 Oktober hul eerste jol saam gehou.

Thabazimbi – Spitskop Special Needs School invites the public to join them for their annual school concert on 20 November at 17:30, to be held at Laerskool Thabazimbi.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) personeel hou vir die maand van November ‘n fondsinsameling vir Pink Drive wat met mobiele eenhede deur Limopo beweeg om kanker toetse te doen.

Setaria – The Rhinos Kickboxing club’s annual grading on Saturday 10 November, was a massive success.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het ‘n besondere paar dae beleef met hul waardeweek vanaf 22 tot 25 Oktober.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) matrikulante se drome is bewaarheid met ‘n besoek aan die stad van liefde – Parys, Frankryk – op 29 September tydens hul matriekafskeid.

Thabazimbi – Leerders van Petro’s School of Art and Gallery het op 26 Oktober hul sertifikate ontvang en die 33 studente het gepronk met hulle pragtige skeppings.

Northam/ Setaria – Athletes from the Northam Rhinos Kickboxing Club proved their mettle when they participated in a kickboxing tournament in Johannesburg on 27 October.

Swartklip – Die Hervormde Kerk Northam se diaken fondsinsameling hengel kompetisie wat aangewend word vir barmhartigheid in die gemeente het op Saterdag 27 Oktober by die Swartklip Bierspruitdam plaasgevind.

Op Twickenham veg Engeland tot in die laaste sekondes om die Springbokke se aanslag na aanslag af te weer en wen hierdie game 12-11. Dit was seker nou nie een van die beste toetse wat in die beroemde stadion gespeel is nie, maar die bleekbene en ou Eddie sal nie gal braak oor hierdie wen nie.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →