OP DIE OOP PAD

Thabazimbi – Lede van Originals Thabazimbi, Originals Brits, Ghost Riders, Skull True Bloods, DV en die Roadhogs het op 27 Oktober hul eerste jol saam gehou.
Díe verskeie klubs het by Koedoeskop bymekaar gekom en daarna saam teruggery na Kwagga’s Put waar hulle bande gesmee het.
