INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Jong akteurs floreer by 
Laerskool Thabazimbi
Schools & sport

Jong akteurs floreer by  Laerskool Thabazimbi

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi is baie opgewonde oor hul drie akteurs Andri Venter, Amor Strydom en Nickie Linvelt wat tans klasse bywoon en aan kompetisies deelneem om deel te wees van Izak Davel se speel toneel.

2019 SUPERUGBY
Schools & sport

2019 SUPERUGBY

Highlanders vs Reds In Dunedin slaag die Hooglanders daarin om die aanslae van die Reds af te weer en wen 36-31. Die tuisspan het egter klippe gekou om die Aussies die loef af te steek. Die Highlanders draf volgende teen die Rebels in Melbourne uit. 

Kom draf saam by Marakele Nasionale Park
Schools & sport

Kom draf saam by Marakele Nasionale Park

Thabazimbi – Die Marakele Marathon vier sy die tiende herdenking. Dié wedloop lok alreeds meer as ‘n 1,200 deelnemers op die dag en hul hoop om hierdie jaar 1,500 deelnemers te verwelkom – waarvan die pretdraf vir 650 deelnemers gereed maak. 

DRA JOU STRIKKIE! 
Schools & sport

DRA JOU STRIKKIE! 

Thabazimbi – Die land was tot stilstand geruk toe ‘n loopbrug by Hoërskool Driehoek ineengestort het op 1 Februarie en die lewens van vier leerders geëis het.

Dwalies se 
trots 
Schools & sport

Dwalies se  trots 

Dwaalboom – Laerskool Dwaalboom is trots! Veels geluk aan Elri Herholdt met haar derde plek in gewigstoot by die area byeenkoms in Makopane vandeesweek.

Raai wie het die meeste 
rugbyraaie kaartjies verkoop?
Schools & sport

Raai wie het die meeste  rugbyraaie kaartjies verkoop?

Thabazimbi – Baie geluk aan Jessica Jansen van Vuuren wat op 18 Februarie aangewys is as die leerder wat die meeste Rugbyraai kaartjies verkoop het vir Laerskool Thabazimbi se Rugbyraai kompetisie.

The game is on!
Schools & sport

The game is on!

Buffelspoort – Entries have opened for the 17th annual FNB Magalies Monster MTB Classic and the 7th annual FNB Platinum Trail Run, two premier off-road events that will leave entrants begging for more at the ATKV Buffelspoort on Saturday, 1 June 2019 and Sunday, 2 June 2019 respectively.    

RHS ficus
fantasties!
Schools & sport

RHS ficus fantasties!

Rustenburg – Hoërskool Rustenburg (RHS) se Ficus atletiekbyeenkoms op 1 Februarie was beslis een van die sport hoogtepunte van die jaar.

2019 SUPERUGBY
Schools & sport

2019 SUPERUGBY

Op die Kaapstad stadion was die eerste Super Heroes Ruggas ‘n reuse sukses ou grote. Oud en jonk het hier ‘n uiters jolige en pretbelaaide dag gehad.

Die beste van HFM
Schools & sport

Die beste van HFM

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op 11 Januarie hul jaarlikse Lourieraand aangebied waar die top presteerders erken is vir hul prestasies gedurende 2018. 

Dogter volg in ma se voetspore
Schools & sport

Dogter volg in ma se voetspore

Thabazimbi – In 1988 het Hanlie du Plessis die o/19 dogters spiesgooirekord van 34.21m opgestel by Hoërskool Frikkie Meyer (HFM).