Schools & sport

Raai wie het die meeste  rugbyraaie kaartjies verkoop?

22 February 2019 · Platinum Bushvelder

Raai wie het die meeste 
rugbyraaie kaartjies verkoop?

Thabazimbi – Baie geluk aan Jessica Jansen van Vuuren wat op 18 Februarie aangewys is as die leerder wat die meeste Rugbyraai kaartjies verkoop het vir Laerskool Thabazimbi se Rugbyraai kompetisie.

Jessica het R500 gewen vir haar uitstekende verkoopsvernuf. 

Jessica Jansen van Vuuren