Schools & sport

Jong akteurs floreer by  Laerskool Thabazimbi

8 March 2019 · Platinum Bushvelder

Jong akteurs floreer by 
Laerskool Thabazimbi

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi is baie opgewonde oor hul drie akteurs Andri Venter, Amor Strydom en Nickie Linvelt wat tans klasse bywoon en aan kompetisies deelneem om deel te wees van Izak Davel se speel toneel.

Wie weet, dalk kom die volgende Charlize Theron uit Laerskool Thabazimbi?

Van links: Andri Venter, Amor Strydom en Nickie Linvelt maak reg vir Izak Davel se speel toneel.