Schools & sport

RHS ficus fantasties!

8 February 2019 · Platinum Bushvelder

RHS ficus
fantasties!

Rustenburg – Hoërskool Rustenburg (RHS) se Ficus atletiekbyeenkoms op 1 Februarie was beslis een van die sport hoogtepunte van die jaar.

Hierdie atletiekbyeenkoms word jaarliks deur RHS aangebied en vanjaar het Hoërskool Frikkie Meyer en Curro Hazeldean ook teen hul meegeding. 


Daar is ‘n spoggerige 18 rekords gebreek tydens die byeenkoms.

Jone Jobert, RHS.