INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Superugby 2019 
Schools & sport

Superugby 2019 

Crusaders vs Haaie In Christchurch wys die Durbaniete hulle kan ook saam met die groot honne blaf en speel gelykop met 21 elk teen die Saders.

Northam Rhinos vs Tuks Rugby Club
Schools & sport

Northam Rhinos vs Tuks Rugby Club

Northam – Die Northam Rhinos het op Saterdag 4 Mei die stryd aangedurf teen die Varsity Cup finaliste, Tuks Rugby Club, in die Volcano Cup toernooi.

Thaba se eerste 
Parkrun
Schools & sport

Thaba se eerste  Parkrun

Thabazimbi – Die Thabazimbi Parkrun is ‘n weeklikse beplande 5km stap en draf roete. Parkrun is ‘n nasionale organisasie met verskeie roetes regoor Suid-Afrika.

HFM SE TOP 10
Schools & sport

HFM SE TOP 10

Thabazimbi – Baie geluk aan die volgende leerders wat aangewys is as Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se top tien vir die eerste kwartaal.

HFM skitter
op die sportveld
Schools & sport

HFM skitter op die sportveld

Thabazimbi – Leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het behoorlik die sportvelde oorgeneem op 27 April toe hul aan verskeie sportsoorte teen Hoërskool Piet Potgieter meegeding het.

Week 10 Superugby 
2019
Schools & sport

Week 10 Superugby  2019

Chiefs vs Leeus Die Johannesburgers oorleef ‘n stresvolle week in Hamilton en toon guts en passie om die Chiefs 23-17 te troef. Coach Swys keer onverwags terug SA toe weens persoonlike redes maar onder leiding van cappie Warren Whiteley verras hulle en behaal ‘n welverdiende oorwinning ou grote.

Platina Primary drum majorettes –
back in action!
Schools & sport

Platina Primary drum majorettes – back in action!

Northam – The Platina Primary School drum majorettes are a familiar face. However, due to unforeseen circumstances, they had to take a break from participating in competitions in 2018.

HFM leer by die bestes
Schools & sport

HFM leer by die bestes

Thabazimbi – Van 27 tot 31 Maart het 32 netbaldogters van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) die voorreg gehad om deur Dorette Badenhorst, die Protea-afrigter en spelers van die Proteaspan, afgerig te word.

Laerskool Thabazimbi spog met hul rugby manne
Schools & sport

Laerskool Thabazimbi spog met hul rugby manne

Thabazimbi – Baie geluk aan die o/10 en o/11 rugbyspanne van Laerskool Thabazimbi wat as wenners uit die stryd getree het tydens die Super 8 Rugby en Netbal kompetisie op Saterdag 13 April te Polokwane.

Week 9 Superugby 2019
Schools & sport

Week 9 Superugby 2019

Crusaders vs Highlanders In Christchurch behaal die Saders hulle 24ste agtereenvolgende oorwinning op hul tuisvelde en wen die Highlanders met 43-17. Die Saders is los voor op die Nieu-Seelandse konferensie met 34 punte.  Die Highlanders speel volgende teen die Blues in Dunedin met die Crusaders wat ‘n loslootjie beleef.

Local lads going to the UK
Schools & sport

Local lads going to the UK

Northam – Local Northam soccer players Lee-Shae Rensburg and Kirwin Rensburg is part of the Atletico Football Club in Rustenburg.

HFM se eerste netbalspan gaan toer
Schools & sport

HFM se eerste netbalspan gaan toer

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se eerste netbalspan het ‘n besige vakansie gehad. Van 18 tot 22 Maart het hul ‘n vakansiekursus by Sun City bygewoon.