
HFM hou interhuis
Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Dinsdag 21 Januarie vet pret gehad tydens hul jaarlikse interhuis atletiek byeenkoms.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Dinsdag 21 Januarie vet pret gehad tydens hul jaarlikse interhuis atletiek byeenkoms.

Die Crusaders wat in 2019 die kampioene was, sal verseker weer een van die groot honde wees in vanjaar se reeks.

Thabazimbi – Die Ysterberg Voortrekkers het hul jaarlikse verrigtinge afgeskop op Woensdag 15 Januarie.

Thabazimbi - Hoërskool Frikkie Meyer het op Woensdag 15 Januarie sewe nuwe personeellede verwelkom.

Thabazimbi – Thabazimbi circuit manager mr Molapisi and Limpopo Provincial Treasury member of the executive council mr Sekoati visited Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) on Wednesday 15 January.

Sowat vyftig duisend toeskouers het hulle pad meegemaak na die FNB Stadion in Soweto om hul helde in aksie te kom sien.

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) Graad 12 klas van 2019 het weereens bewys dat die skool se akademie van uitstaande gehalte is. Akademie bly die grondslag van HFM, wat steeds een van die toonaangewende skole in Limpopo bly in die opsig.

Thabazimbi – The Limpopo Province’s class of 2019 recorded a 3.8% improvement in the matric pass rate when compared the class of 2018.

Die 2020 Super Hero Ruggas spyskaart is op die tafel ou grote, Sondag 19 Januarie speel die vier SA spanne vriendskaplik in Soweto.

Thabazimbi – Bianca van Niekerk, from Studio III Model Management and Casting Agents, is one of the finalists for the prestigious International Junior Miss South Africa.

Thabazimbi – Studio III models received accolades for their exams on Friday 6 December at King’s Gate Hotel in Rustenburg.

Manne en manninne, Die Superuggas skop af op 31 Jan 2020 ou grote. So net na die Kersfeesvieringe sal deeglike beplanning weer aan die orde van die dag wees ou groene... lapa en braai moet weer op standaard wees... en sommer die nuwe ysmasjien wat pappa as Kersgeskenkie kry vir een van die hoogtepunte vir 2020.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →