INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

HFM laat die paaltjies spat!
Schools & sport

HFM laat die paaltjies spat!

Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se krieketspanne het puik vertonings teen Hoërskool Ben Viljoen gelewer, met die o.15-span wat met 142 lopies gewen het en die eerstespan wat sy onoorwonne rekord beho

Rhinos ready to charge into finals!
Schools & sport

Rhinos ready to charge into finals!

Platinum Bushvelder newspaper | Northam – The Northam Rhinos Rugby Club is gearing up for a thrilling day of Golden Lions Grand Challenge finals in Randfontein on Saturday, 29 August 2026. All three Rhinos teams will be in action: • 3

Groot karpe en nóg groter glimlagte!
Schools & sport

Groot karpe en nóg groter glimlagte!

Janine “Koekies” Koekemoer het die eerste plek verower met ’n indrukwekkende karp van 8,94 kg. Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Thabazimbi Hengelklub het Saterdag 15 Augustus 2026 ’n heerlike dagkompetisie by ’n plaasdam aangeb

Oud-Frikkie brul teen die All Blacks
Schools & sport

Oud-Frikkie brul teen die All Blacks

RF Schoeman het as plaasvervanger vir die Leeus uitgedraf tydens hul onvergeetlike kragmeting teen die All Blacks. Die oud-Frikkie het sy skool op een van rugby se grootste verhoë verteenwoordig. Welgedaan, RF – die Frikkies staan bankvas a

Ruben reg vir Verre Noord-sewesaksie
Schools & sport

Ruben reg vir Verre Noord-sewesaksie

Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Baie geluk aan Ruben van Wyngaard, ’n leerder van Hoërskool Frikkie Meyer, wat deur die afrigters vir die Verre Noord o.16-sewesspan gekies is. Die span neem van 29 September tot 3 Oktober aan d

Roosevelt learners march for kindness
Schools & sport

Roosevelt learners march for kindness

Roosevelt Academy’s young campaigners proudly raise their voices against bullying during the school’s annual march. Platinum Bushvelder newspaper | Thabazimbi – Roosevelt Academy learners took a firm stand against bullying during the sch

HFM kondig sy 2026-hoofleiers aan!
Schools & sport

HFM kondig sy 2026-hoofleiers aan!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer is trots om hul 2026-hoofleierspan aan te wys! Hierdie jong leiers gaan nie net die vaandel van HFM hoog hou nie, maar ook met trots, waardigheid en toewyding dien.

Rhinos Charge into the Semis!
Schools & sport

Rhinos Charge into the Semis!

Setaria – The Northam Platinum Rhinos Rugby Club proved unstoppable once again! Facing Harlequins in the Pick n Pay Golden Cup quarter-finals this past weekend, they stormed to victory with a commanding 62–21 win.

TLM MAYOR’S MESSAGE TO THE
Class of 2025
 
Schools & sport

TLM MAYOR’S MESSAGE TO THE Class of 2025  

As you stand on the brink of a significant milestone in your educational journey, on behalf of the Thabazimbi Local Municipality Council and staff, I want to take a moment to extend my heartfelt wishes and encouragement to each one of you as you prepare to embark on your final exams starting on October 21, 2025

RHINOS RUMBLE TO GOLD CUP QUARTER-FINALS!
Schools & sport

RHINOS RUMBLE TO GOLD CUP QUARTER-FINALS!

Rustenburg – The Northam Platinum Rhinos Rugby Club delivered another powerhouse performance in the 2025 Gold Cup, defeating Welkom Rugby Club 31–19 on Saturday, 4 October 2025.

Kleure, Kreatiwiteit en Koedoes!
Schools & sport

Kleure, Kreatiwiteit en Koedoes!

Koedoeskop – Ná drie maande se harde werk, dans, liedjies en lag het Laerskool Koedoeskop se leerders op 1 en 2 Oktober 2025 hul langverwagte Kaleidoskoop van Kleure revue met trots aangebied.

Timiné Visser blink uit op SA toer in Namibië

 
Schools & sport

Timiné Visser blink uit op SA toer in Namibië  

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer se eie Timiné Visser (goalie) het onlangs ‘n uitsonderlike rol gespeel toe sy gekies is vir die SA o.16 Presidente-hokkiespan wat tans in Namibië op toer is.