INDEPENDENT. LOCAL. YOURS.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community
Friday, 25 September 2026Your free community newspaper ↗
OUR ADVERTISERS
Many Trick PonyBuffel BetonPlatinum Bushvelder
PLATINUM BUSHVELDER

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Kolskoot vir Frikkie Meyer skuts
Schools & sport

Kolskoot vir Frikkie Meyer skuts

Thabazimbi – Baie geluk aan vier skuts van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) wat aan die Gauteng Field Champs kompetisie op Saterdag 15 en Sondag en 16 Julie 2023 deelgeneem het.

Geskiedenis is gemaak! 
Schools & sport

Geskiedenis is gemaak! 

Thabazimbi – Die suksesvolle leerders van Hoërskool Frikkie Meyer het tussen 3 Julie en 7 Julie 2023 in Kroonstad by Trio Hoërskool geskiedenis gemaak as deel van Noord Kavaliers in die Bokkieweek.

Dewan gekies vir o/13 A Bokkie span! 
Schools & sport

Dewan gekies vir o/13 A Bokkie span! 

Dewan Schlebusch presteer by AVS Bokkieweek.  Thabazimbi – Dewan Schlebusch van Laerskool Thabazimbi was by die AVS  Bokkieweek in Kroonstad gekies vir die nasionale o/13 A Bokkie span. Hulle speel Saterdag 15 Julie 2023 ‘n wedstryd in Meyerton. Thabazimbi is trots op jou, Dewan! PHOTO: Dewan Schlebusch presteer by AVS Bokkieweek. 

Northam Wolverines vs Pretoria Rugbyklub
Schools & sport

Northam Wolverines vs Pretoria Rugbyklub

Northam – Ons sien uit na Saterdag 15 Julie 2023 wanneer die Northam Wolverines teen Pretoria Rugbyklub kragte sal meet vir ‘n Carlton League wedstryd, wat by die Millstream River Estate, Hartebeespoort, sal plaasvind.

Northam Rhinos 4de span kook! 
Schools & sport

Northam Rhinos 4de span kook! 

Northam Rhino Rugbyklub vierde span Northam – Die Northam Rhino Rugbyklub se vierde span het Saterdag 8 Julie 2023 kragte gemeet teen Pretoria Rugbyklub, en wen met ‘n telling van 29-18. 

Molefe Ntseki appointed head coach of Kaizer Chiefs
Schools & sport

Molefe Ntseki appointed head coach of Kaizer Chiefs

South Africa - Kaizer Chiefs supporters have responded with mixed reactions at the appointment of the new head coach, Molefi Ntseki who was appointed with immediate effect from Wednesday 28 June 2023.

World Rugby U20 Championship 
Schools & sport

World Rugby U20 Championship 

Die Junior Bokke moes hard veg vir oorlewing om die semi-finaal te haal. Die jongelinge klop Argentinië in ‘n klipharde game 24-16.

Thaba archers back from ARFAC 2023!
Schools & sport

Thaba archers back from ARFAC 2023!

Thabazimbi - Archers from the southern point of Africa gathered in Windhoek, Namibia to attend the African Regional Field Archery Championships (ARFAC) 2023, which was held at Heja Game Lodge 20 km east of Windhoek from Friday 30 June to Sunday 2 July 2023.

HFM boogskiet skitter 
Schools & sport

HFM boogskiet skitter 

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer kondig op Woensdag 21 Junie 2023 hul twee skuts aan wat aan die binnenshuise boogskiet-kompetisie deelgeneem het.