HFM boogskiet skitter

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer kondig op Woensdag 21 Junie 2023 hul twee skuts aan wat aan die binnenshuise boogskiet-kompetisie deelgeneem het.
Sumari Marais behaal ‘n goud in die young adult female bowhunter unlimited afdeling en Maya Broekhuizen behaal ‘n silwer in die adult women bowhunter unlimited afdeling.
#FosteringASenseOfCommunity
