Dewan gekies vir o/13 A Bokkie span!

Thabazimbi – Dewan Schlebusch van Laerskool Thabazimbi was by die AVS
Bokkieweek in Kroonstad gekies vir die nasionale o/13 A Bokkie span. Hulle speel Saterdag 15 Julie 2023 ‘n wedstryd in Meyerton. Thabazimbi is trots op jou, Dewan!
