
Ontbloot met Edrien Erasmus
Thabazimbi – Na meer as 15 jaar in die vermaaklikheidsbedryf, het Edrien Erasmus genoeg moed bymekaar geskraap om haar eie hart as kunstenaar, vrou, mens, sanger en grappie verteller met gehore te deel.

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Na meer as 15 jaar in die vermaaklikheidsbedryf, het Edrien Erasmus genoeg moed bymekaar geskraap om haar eie hart as kunstenaar, vrou, mens, sanger en grappie verteller met gehore te deel.

Thabazimbi – “Ek is geteister met gesondheidsuitdagings vir die afgelope twee jaar, wat my opnuut weer die waarde van ‘n gesonde leefstyl laat besef het,” aldus Peet van Breda.

Thabazimbi – Die Thabazimbi boogklub se 3-D provinsiale boogskiet kompetisie het vroeg afgeskop op 26-27 Augustus.

Thabazimbi – Op 28 Augustus het die gemeenskap saamgedrom op die pawiljoene van Hoërskool Frikkie Meyer met die hoop dat Thabazimbi weer soos ouds kan word.

Thabazimbi – Alhoewel verskeie mammas aan die Platinum Bushvelder koerant die week bevestig het dat hul kleingoed met varkgriep gediagnoseer is, het nie een dokter dit offisieel wou verklaar nie. Tóg is dit belangrik dat almal te hore moet kom van die siekte om seker te maak dat indien simptome wel voorkom, jy en jou gesin sonder versuim die dokter moet besoek.

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se jaarlikse vlamdinee het plaasgevind op 16 Augustus by die Trollope saal.

Thabazimbi – Ons dorp kry ‘n nuwe hospitaal. Daar word beoog dat die Mediclinic teen Desember 2017 sal klaar wees. Die Platinum Bushvelder koerant het die voorreg gehad om te gaan loer die week!

Thabazimbi – Eugene Mulder wil die Thabazimbi Munisipaliteit en in besonder vir Dr Bertie Joubert bedank vir hul flinke optrede nadat ‘n waterpyp binne sy erf gebars het.

Thabazimbi – Op Saterdag, 19 Augustus is Huis Immergroen se oumensies heerlik verras deur ‘n besoek vanaf die sprankelende Chanté Mulder.

Thabazimbi/ Potchefstroom – Die Noordwes Provinsiale Boogskiet kompetisie het die afgelope naweek van 19 Augustus in Potchefstroom plaasgevind. Die koue weer en wind was nie genoeg om die Thabazimbi boogskiet deelnemers se entoesiasme te blus nie.

Thabazimbi – Throughout the months of July and August cllr Midah Moselane, mayor of the Thabazimbi Local Municipality, distributed sanitary towels and blankets to those in need.

Stronger international fuel prices and a gradually weakening Rand are signalling a hefty jump in the price of all fuel types at the end of August.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →