
VARS VLEIS EN BILTONG MEKKA! Thabazimbi Apiesdoring Karnaval
Thabazimbi – Goedkoop vleis is skaars... Maar goedkoop, A-graad vleis nog skaarser... En dis wat die Apiesdoring Karnaval bied!

Local voices. Real stories. A community connected.

Thabazimbi – Goedkoop vleis is skaars... Maar goedkoop, A-graad vleis nog skaarser... En dis wat die Apiesdoring Karnaval bied!
![HOE GEMAAK MET REUSE MUNISIPALITEIT REKENING?
[Skrywe aan die redakteur]](/img/articles/HOE-GEMAAK-MET-REUSE-MUNISIPALITEIT-REKENING.png)
Thabazimbi – Ek wil graag weet waar kry die Thabazimbi munisipaliteit die lesing vir die astronomiese bedrae wat op ons water- en elektrisiteitrekeninge verskyn.

Northam - Juliemaand was veiligheidsmaand by die Vroue-Landbou Unie (VLU) Northam-tak.

Thabazimbi – Onosi Shai was crowned as Mej Thabazimbi 2018 on 27 July 2018. During her reign, she was as busy as a bee with several charity events and local fundraisers; she is working hard to make a positive difference in her community. She offers a helping hand wherever she goes.

Thabazimbi – Dit is weer tyd vir die Thabazimbi Lanbouskou se baba en kleuter foto-kompetisie wat aangebied word deur Medhof Apteek.

Thabazimbi – Lizandri Oosthuizen, ‘n 11-jarige leerder van Laerskool Thabazimbi, het op 5 Julie brandwonde oor 45% van haar liggaam opgedoen in ‘n fratsongeluk.

Many animal lovers flock to farms offering the opportunity to interact with lion cubs or walk with lions. According to FOUR PAWS South Africa’s country director, Fiona Miles, if you truly love animals, you will give this disturbing industry a skip.

Thabazimbi – Vanjaar se Thabazimbi Landbouskou vind plaas van 25 tot 27 Julie. Baie voete, vermaak en stalletjies sal aan die orde van die dag wees.

Thabazimbi – Die Thabazimbi Apiesdoring Karnaval het al sedert van 2008 vir groot opwinding in die kontrei gesorg.
![En Toe Is Dit Winter... [Skrywe aan die Redakteur]](/img/articles/EN-TOE-IS-DIT-WINTER.jpg)
Ek het dit eers vinnig gelees tot ek by die derde sin gekom het... Ek het opgehou en weer van vooraf begin lees, maar dié keer stadiger – dit laat jou regtig stop en dink.

Thabazimbi – Miemsie en die baie stout Leeu is ‘n eg Suid-Afrikaanse weergawe van Rooikappie, gebaseer op die boek deur Alex T Smith.

Thabazimbi – Die Thabazimbi bosveld is ryk aan wild... En die jag-kultuur is eie aan die omgewing. Dit is met dié waarheid in die agterkop dat die gemeente Vliegepoort Thabazimbi besluit het op die 2019 Apiesdoring Karnaval tema: ‘Wild is bosveldgoud’.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →