INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Community

Local voices. Real stories. A community connected.

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 
Community

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

Thabazimbi – Hopetown se wedvlug die afgelope naweek het weer vir Sakkie Prins laat glimlag na sy oorwinning.  Met die aankoms van AD Erasmus & Seun se duif op Amandelbult die volgende dag kon die span nog ‘n wen inpalm. 

Looking for their forever home
Community

Looking for their forever home

Thabazimbi – These cute dogs are up for adoption at Thabazimbi Animal Rescue (TAR).  If you would like to make these furry friends part of your family,  please contact TAR on 084 885 6487.

She conquers Thabazimbi
Community

She conquers Thabazimbi

Thabazimbi – Lebogang Booysen started an initiative called She Conquers Thabazimbi Pads Initiative where she assists women and young girls who can’t afford sanitary pads in and around the Thabazimbi area. 

Die Afrikaner beestelersgenootskap in Thabazimbi
Community

Die Afrikaner beestelersgenootskap in Thabazimbi

Thabazimbi - Beestelers het op 17 Julie van oor die hele Suid Afrika by Thabazimbi saamgetrek vir ‘n Afrikanerbees week wat gehou is by Trekpad Safaris van Pieter en Elbie de Kock.

OERSMELTERS - VAN TOEKA TOT NOU
Community

OERSMELTERS - VAN TOEKA TOT NOU

Ons onderwerp onder oënskou, is die oersmelters gebruik vir die verwerk van ystererts.  Daar bestaan onsekerheid oor hoeveel yster daar in die heel vroegste tye van Thabazimbi se hematiete gebruik is.

Die nuwe Mej Thabazimbi gekroon
Community

Die nuwe Mej Thabazimbi gekroon

Thabazimbi – Die Trollope saal was weereens propvol opgewonde ondersteuner tydens die jaar se Mej Thabazimbi kroning op Vrydag 26 Julie.

Kuikenden loer in by Huis Immergroen
Community

Kuikenden loer in by Huis Immergroen

Thabazimbi - Kuikenden Kleuterskool het op Donderdag 18 Julie by Huis Immergroen gaan kuier. Kleinkinders is soms ver van hul grootouers af, en daar is so baie oumas en oupas wat nooit hulle kinders en kleinkinders sien nie.

VLU Northam vier Vrouemaand
Community

VLU Northam vier Vrouemaand

Northam - Die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam-tak het op Donderdag 1 Augustus  bymekaar gekom vir hul maandelikse vergadering.