Community

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

23 August 2019 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

Thabazimbi – Hopetown se wedvlug die afgelope naweek het weer vir Sakkie Prins laat glimlag na sy oorwinning.  Met die aankoms van AD Erasmus & Seun se duif op Amandelbult die volgende dag kon die span nog ‘n wen inpalm. 


Eerskomende naweek is dit weer ‘n Virginia loslating met twee ope wedvlugte
HOPETOWN 2 OPE: Aantal duiwe: 84│Wenspoed: 1263.1835mpm│Afstand: 617.802km

  • Sakkie Prins 1, 4, 27, 37
  • Dust-A-Side (Nvdw) 2, 13, 15, 20, 23, 24, 28, 30
  • Pieter Ferreira 3, 5, 14, 17, 33, 40
  • Ad Erasmus & Seun 6, 8, 9, 18, 38, 39
  • Aziscore (Sb) 7, 10, 26, 29, 31, 32
  • Wap Hydenrych 11, 36
  • Sakpas Kaste (Gvr) 12, 16, 19, 21, 22, 25, 34

CHRISTIANA OPE: Aantal duiwe: 90│Wenspoed: 1314.4495mpm│Afstand: 402.353km

  • Ad Erasmus & Seun 1, 5, 14, 15, 22, 24, 26, 30, 31
  • Dust-A-Side (Nvdw) 2
  • Pieter Ferreira 4, 7, 13, 17, 18, 21, 27, 32, 34, 37
  • Aziscore (Sb) 8, 23, 28, 39
  • Wap Hydenrych 9, 10, 11, 12, 25, 35, 36
  • Sakpas Kaste (Gvr) 16, 19, 20, 29, 38, 40
  • Sakkie Prins 33

KLUB KAMPIOENNE

  1. Pieter Ferreira 876
  2. Ad Ersamus & Seun 854
  3. Dust-A-Side 796
  4. Sakpas Kaste 704  
  5. Aziscore 701
  6. Wap Hydenrych 627
  7. Sakkie Prins 578