
SHH maak 'n verskil
Northam - Dit was ‘n groot voorreg om Solidariteit Helpende Hand (SHH) streeksvoorsitter Mariahantie van der Walt, maatskaplike werker Carol Ankiewicz en maatskaplike hoof Christna Potgieter, te verwelkom by die Northam-tak op Woensdag 11 Februarie.











