
Calling all junior MTB cyclists
Rustenburg – Rustenburg Cycling Club (RCC) invites all grade seven to 12 mountain bike (MTB) racers to join them for a fun ride at 06:00 on 3 November at Leon’s Motors Rustenburg.

Local voices. Real stories. A community connected.

Rustenburg – Rustenburg Cycling Club (RCC) invites all grade seven to 12 mountain bike (MTB) racers to join them for a fun ride at 06:00 on 3 November at Leon’s Motors Rustenburg.

Thabazimbi – Vrouens het in massas opgedaag by die Dinamiese Damestee op Saterdag 27 Oktober in die Bioskoopsaal wat aangebied is deur die NG Kerk.

Thabazimbi – Die nuwe hoofleiers van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is aangewys. Baie geluk aan die leerlinge wat die leisels moet oorneem vir 2019.

Thabazimbi – Thabazimbi Laerskool het op 19 September hulle tiende jaarlikse kaskarkompetisie gehou. Dit was ‘n fees!

Thabazimbi – Met die aanbreek van die laaste kwartaal vir 2018 is die kaf van die koring geskei en die top 10 leerlinge van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) in hul onderskeidelike grade aangekondig.

Swartklip – A&R Engineering het op 16 Oktober splinternuwe rugby truie geskenk aan Laerskool Platina.

Thabazimbi – Thabazimbi Boogklub athletes participated against clubs of 42 countries in the International Field Archery Association (IFAA) championships in Potchefstroom from 5 to 13 October.


Swartklip – Carpe Diem, a local drama and modelling school, participated at South Africa Talent Search (SATCH) in Pretoria during the week of 1 to 6 October.

Northam/ Setaria – The Northam Rhino Kickboxing Club based in Setaria participated in the Great North 3 tournament held at the Pretoria air force base on 13 October

Thabazimbi – Ter fondsinsameling vir die bejaarde sorg trust in Thabazimbi, behartig deur die Helpende Hand, word ‘n gholfdag van stapel gestuur.

Op ‘n volgepakte Loftus moes duisende toeskouers toesien hoe die All Blacks met ‘n ongelooflike terugveg-poging die toets letterlik in die laaste sekondes in hul guns swaai om uiteindelik 32-30 as oorwinnaars van die veld te stap. Hierdie toets was kliphard en beide spanne het hul lywe op die spel geplaas.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →