HFM HOOFLEIERS AANGEWYS

Thabazimbi – Die nuwe hoofleiers van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is aangewys. Baie geluk aan die leerlinge wat die leisels moet oorneem vir 2019.
Hulle is: Diaan Coetzee, kultuur onderhoofseun; Lara du Plessis, kultuur onderhoofdogter; Tacia van Wyk, sport onderhoofdogter; Dihaan Pretorius, sport onderhoofseun; Mine Lategan, hoofdogter; en Dirco Slabbert, hoofseun.
Geluk ook aan Wilmien Schutte en Annema Denton wat aangewys is aan die koshuis hoofleiers.
