Kom swaai ‘n hou vir ‘n goeie doel

Thabazimbi – Ter fondsinsameling vir die bejaarde sorg trust in Thabazimbi, behartig deur die Helpende Hand, word ‘n gholfdag van stapel gestuur.
Die ‘shot-gun’ gholfdag, op 13 Oktober, beloof om ‘n treffer te wees. Vir meer informasie kontak Ilze Bekker by 079-226 1568.
