INDEPENDENT. LOCAL. YOUR FREE COMMUNITY NEWSPAPER.Follow us on Facebook ↗
Platinum Bushvelder
Thabazimbi • Northam • The Bushveld
Fostering a sense of community

Schools & sport

Local voices. Real stories. A community connected.

Rhinos focus on Volcano
Cup
Schools & sport

Rhinos focus on Volcano Cup

Rustenburg – The Northam Platinum Rhinos rugby team is determined to bounce back from their semi-final loss in the Gold Cup and are already preparing for the Vodacom Super League, which will start on Saturday 27 April. 

Laerskool Thaba het atlete van formaat
Schools & sport

Laerskool Thaba het atlete van formaat

Thabazimbi – Waylon Swart en HJ Koekemoer van Laerskool Thabazimbi het geskitter op die atletiekveld  tydens die nasionale Laerskole Atletiek byeenkoms op 15 en 16 Maart in Germiston.

A Lo Ha 
atletiek
Schools & sport

A Lo Ha  atletiek

Thabazimbi – A Lo Ha Keiki Kleuterskool het groot pret gehad op 2 Maart tydens hul atletiekdag.

Hardekool naweek by Laerskool Thabazimbi
Schools & sport

Hardekool naweek by Laerskool Thabazimbi

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het die Hardekool sportnaweek aangebied op Saterdag 9 Maart. Laerskool Die Arend van Brakpan, Laerskool Proteapark van Rustenburg en Laerskool Thabazimbi het tydens die geleentheid teen mekaar meegeding.

‘n Dag op die gholfbaan
Schools & sport

‘n Dag op die gholfbaan

Thabazimbi – Selfs die wind op 2 Maart by die MBT Petroleum en Thabazimbi golf klub se golf  toernooi het nie die geesdrif gedemp nie – inteendeel, die dag was ‘n reuse sukses. 

‘n Lekker dag vir ‘n 
maraton
Schools & sport

‘n Lekker dag vir ‘n  maraton

Thabazimbi – Die Marakele Marathon het vanjaar sy tiende herdenking gevier op Saterdag 2 Maart by die Marakele Nasionale Park.

INTERHOËR 2019: NAELBYT PLESIER
Schools & sport

INTERHOËR 2019: NAELBYT PLESIER

Thabazimbi – Van meet af het die 56ste bestaansjaar van die Bosveld interhoër, aangebied deur die gasheerskool Warmbad op 23 Februarie, beloof om ‘n titaniese stryd tussen die deelnemende skole te wees.

Soos visse in die 
water!
Schools & sport

Soos visse in die  water!

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Vrydag 1 Maart hul jaarlikse swem interhuis gehou.